ylend
–
somer, son en kultuur
omring my duin vanoggend
soos eeue voor my se boere
drink ek eerste my koffie
dit breek die dagbreek
se egste mistigheid
oop in my brein
–
selfs al kom die winter
stadig maar seker weer aan
geniet my oë en hart nog
elke oomblik van sonlig
wat vrylik hier skyn
al dink party mos
son is hulle self
–
kultuur skatte van verlede
hang juis om somer, son en kultuur
en ons unieke lewenstyl al is dit
afgewater in dorps gewoontes
bly ons boere normes sterk
van boekevat en gebede
of yl ek nou as digter
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.