Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Junie(Bladsy 2)

Halfpad Agt en veertig jaar gelede was ek in die wêreld gebore. ‘n Duisend, tien duisend myle het ek rondgeloop, deur winter grys en groen tye waar gras groei en dood waar die sandpad vleg en mens sink en brou. In ‘n vergeefse soeke na die werklike lewe, lees ons sielsboeke sing ons van trou, […]

gebind I want to be with someone, who dreams of doing everything in life, and nothing on a rainy Sunday afternoon – Atticus as ek besef, met ‘n traan begryp, dat ek jou sien weerkaats binne my, jou lag wat saggies kwyn, myne met trekkende skyn… jou vat so sag, myne in dringende nood… jou […]

as ek skryf oor myself en sommer net so in die algemeen van jou… jy wat die ink, soos meswonde se bloed uit my laat vloei, die stol in my denke, verwater, asof jy opdam in die kamers van my hart… en dan jou plekkie vind, waar jy daardie sagkol se uitkoms vind, reg in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed