Verborge Bergrug
Nadia stop en wag vir die ander om in te haal. Gewoonlik klim hulle almal teen dieselfde pas die berg uit. Maar sy het vanoggend iets wat haar jaag. Sy vat ‘n sluk water terwyl sy af kyk na haar klimgroep. Sy sug toe sy sien dat hulle nog ‘n hele ruk gaan vat om […]
Uitgeteer
Geskryf, voorgedra, en opgeneem deur Marieta Calitz Sal die woorde so gou moontlik bylas
Wees nie bang bedroefde Vrou
Wees nie bang bedroefde vrou is geskryf en gekomponeer deur LadySoul Marieta Calitz. Deel van eerste audio dig bundel. Bedroefde Vrou Is daar dalk, ʼn verstote vrou Baie bedroefd en vol berou Sweef jy rond in ʼn donker gang Met duisternis wat om jou hang En is daar dalk n verdrukker om jou rond Loop […]
SPORE
Ek staan by twee ry spore in die vurkpad van my drome een gaan links die ander regs en saggies val die reën Ek staan by die vurkpad en bly wonder links of regs terwyl die water vore deur die spore vleg Besluit besluit is dit dan links of regs terwyl die spore wegsmelt in […]
STAPPERTJIE – WEGGOOI KIND
Waarheen nou verlore kaalvoet kind waarom loop jy in die modderplasse en glimlag met die wind? Wie het jou ‘n swaarkry in die hand gestop al jou kindwees kaal gestroop en jou gelaat ‘n grootmens droom? Elke oop venster is vir jou ‘n paradys waar jy grootoog na ‘n oop kospot verdwaald bly staar en […]
Ons almal se wense…
Mag jy vir elke traantjie tien duisend glimlaggies ervaar, want almal van ons kry op ‘n tyd van ons lewens baie swaar. Maar ons mag nie moed op gee nie, want onthou Hy is die Krag, en baie is moontlik deur Hom wat vir jou die krag gee. Vir elke stukkie harsteer wat jy ervaar, […]
Kyk, Kyk Net
Kyk, Kyk Net Ons sit buite en volg die wolke en windrigting soos die windpomp se vlerk soms woes draai— Mens en dier kyk biddend op want die wolke stapels lyk belowend en pragtig met sierlike boë en kartels, maar die weer dreun egter so verweg en halfhartig soos in ‘n binnensmondse gemompel, maar dit […]
Wees wie jy is….
Jy is uniek gemaak, elke liewe eienskap van jou verskil van iemand anders sin, net jy weet wanneer om die einde aan iets te sit, net jy weet wanneer om te begin. Moet vir niemand op die aarde verander, want selfs jou hartjie is uniek gemaak. Elke liewe haartjie op jou lyf verskil van iemand […]
Wen
Wen Om aanvaarbaar te wees in die samelewing moet jy jou karakter slyp en lelike neigings oorwin soos gierigheid, afguns, haat, afknouery en sadisme, valsheid en skynheiligheid, alles verwerplike karaktertrekke wat in die samelewing aanstootlik is en jy moet dit oorwin— Om in vyandskap te leef kan jy dink dat jy die dispuut uiteindelik loshande […]
. . . dan kom ek weer
ek kom weer as dit lente in jou Kaap is op ‘n dag wat dit eindelik ophou reën en ‘n koor van duisende oggendvoëls met ‘n môrelied jou nuwe dag sal seën ek kom weer as jou Namakwaland aan’t blom is jou soetgras wuiwend oor Vrystaat velde baan fonteine borrel uit jou aarde se barheid […]