Jongste aktiwiteit:

2016(Bladsy 43)

Die musiek tokkel saggies strelend op my ore neer en onbewustelik klim ek op die notewa van my gedagtes terwyl ek deur die venster na buite staar en my paspoort aangee vir die doeane by deur van my gedagtes *** Iewers rol die donderweer vanuit sy tuiste in die ooste en spoel die see verraaier […]

Die dag flikker en sterf ‘n eenmansdood toegevou in die nag se krimppapier toebroodjie Die na-os-son se wegloop kinders trek hul stomp lem messies uit maar die nag se krimppapier versmoor die knipoog van die wegloop dag Die son se beraders los elke dag kontrakte by my agterdeur maar die nag se oopbek wolwe kom […]

Die nag raak rooi wanneer die dag sy nova oorjas aantrek en die nag sy flikkerende kerse uitblaas in die hemelruim om plek te maak vir dag Die nag betoog en stoot sy misnoeë saam met die wit dros spookasems oor die randjie by die damwal wanneer die dag se stoker die kookpot in die […]

Dit draai en tol, al in die rondte, om en om, deur duister gange; donker is die gesig van die nag wat eenkant staan, wag, en lag. Met gedagtes, koud, ongebonde, wat draai en tol, al in die rondte, word werklikheid verkrag, vervorm; hulle kom in hordes aangestorm. Hulle stuur hom, gebind met bande aan […]

Oor Durbanville se heuwels tapyt die rante groen met gras en iewers in die weste bloei die son. Die pers wolk bo-op Tafelberg kry ‘n rusplek vir die nag – dis die einde van nog ‘n Kaapse lentedag. ‘n Joggie gooi die petrol in, spreek God se seëning oor ons uit. Die water en die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed