DIE OGGEND SE BELOFTES
Die oggend rol sy nuwe beloftes soos ‘n piekniek kombers langs my verdorde harts dam oop en bring vir my ‘n bottel soetwyn maar die inhoud leeg Ek stap en hou net aan met stap terugkyk maak te seer en soek die gelouterde kwyl spore van die oggendson se oopbek glimlag by elke boggelrug krans […]
Die skemer skimmel
Takke kraak klippe rol! sag sif in skemer’afgrond korrels sand Hier waar ek loop langs die soom van die see voel die asem van die wind onrustig warm Waar die kleur van hoop inkruip in ‘n skilpad’dop maar dis die kleure in jou hand wat steeds weer inslag vind
Vergeet het gekom
Kan ek jou vra om jou woorde te leen? Vergeet het gekom en het oorgeneem, my gelaat sonder woorde en so alleen, ek wil so graag vergeet sy mag ontneem. Wanneer die voëls in die hemele sing wil ek my gevoelens aan jou vertoon, maar vergeet bly my woorde verdring, ek weet ek is besig […]
Die verbode vraag
En daar sal nag wees. ‘n Verderf van die vlees, verdoem, alleen in die gees alleen in die ewige vrees. Geskep en gebore vir lig en vreugde sang deur die ewige donker duisternis ontvang. Weg weg weg verban na die dieptes van die ewige sleg. Is daar ‘n God van genade, en durf ek in […]
#Nataliamaythemusicbewithyou
en jy wens jy was ‘n punkrocker met blomme in jou hare ‘n hippy met ‘n lang romp aan uit die sestiger jare maar ek wens jou meer as net nog een in die skare ek wens vir jou ‘n punkrock song en vlegsels in jou hare * ek wens die eenvoud van ‘n solo […]
Klipper’woestyn
Daar is sonskyn in jou glimlag maar stormweer in jou hart Versigtig voet vir voetjie loop ek oor jou woestyn se dorre spore in die warm sand En oud verroes in gister se tas versplinter eensaam en verkletter in geen saam Verbrokkel verkletter versplinter mistroostig in die skemering en wag in afwagting vir die opkoms […]
dans
dans don’t say a word just dance with me, let the world outside disappear …what we got here, is all we need – Johnny Reid dikwels wil ek vir jou ‘n gediggie skryf, met woorde sagter as die minnedigter se droom… soms wil ek jou net skilder, in kleure van gelaatstint blosend in my eie […]
offer
offer meet me at midnight in the forest of my dreams, we’ll make a fire and count the stars that shimmer above the trees – Christie Ann Martine as stilte kom en haar vind, teen die donker van haar skadukant en seer haar sny, soos die dolk, van self griewende smart staan sy alleen en […]
Eggo
eggo met die skynsel wat blink in straal verlig, weerkaats die sag uit jou oog, oor die heuwels van my landskap, waar groei en orde roem, soos die dag sy aand prys en jou beeld oor my loop, skadu speels neervly teen die mooi van elke ronding oor my verhewende oppervlak en as ek myself […]