
Die skemer skimmel
Takke kraak
klippe rol!
sag sif in skemer’afgrond
korrels sand
Hier waar ek loop
langs die soom van die see
voel die asem
van die wind onrustig warm
Waar die kleur van hoop
inkruip in ‘n skilpad’dop
maar dis die kleure in jou hand
wat steeds weer inslag vind
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
ek hou sommer baie hiervan