deur Niel Cloete vir Gedigte Merkers: Hartseer, Pyn Share: verwante: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 14 September 2016 20 gesien 0 Komentare 0hou van Soos papiervliegtuigies Jy vou my Geduldig Hoek op hoek Versigtig Skeur jy stukkies weg Perfek Jy kyk na my Opgewonde Gooi jy my deur die lug Emosieloos Loop jy weg toe ek val Stukkend Los jy my daar Vergete Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende