Sussies
Eens was daar drie sussies en onthou ek uit vergange se dae n kiekie iewers so soortgelyk aan hierdie foto erens in n album Spits ek my oe op die foto en word verlange so groot aan eens onder n moerbeiboom saam pop, pop gespeel Soggens vroeg het ons saam die ganse en hoenders gaan […]
Paradoks
Paradoks Ek is ‘n lewenslange gevangene van my eie herkoms en vrywillig onderworpe aan die tradisies in volkskruike gebêre en uitvloei na nasate ingebed in my gene, ‘n etos afkomstig van eeue oue beskawings uit Dietse volke wat onherroeplik en trots deur my are vloei— Die paradoks is ek voel vry in my gevangenskap en […]
Saphira en die Toevallige Liefde
Dis ‘n pragtige herfs oggend. Die heide is oortrek met huidestruike wat vol in blom is. Selfs wit en pienk blomme kan tussen die oorweldigende pers gesien word. Dis Saphira se gunsteling deel van die jaar in die berglande. Alles ruik na huideblomme soos dit gebruik word om alledaagse dinge soos besems te maak en […]
In Harmonie
In Harmonie Met jou by my is woorde nie altyd nodig nie en die stilte is ongeforseerd, volmaak, en die vibes perfek soos snaarinstrumente eenders ingestel en met ‘n interessante boek en strelende sagte orkestrale agtergrondsmusiek is jy vir ‘n wyle rustig in jouself gekeerd en later , in arms omvou is liggaam en siel […]
Ontrouheid
Ontrouheid Jy het glo opreg vir my gesê ek het jou lief, maar ek het die haan hoor kraai— Jy het glo opreg vir my gesê daar is niemand anders in jou lewe , maar iewers het ek weer die haan hoor kraai— Jy het glo opreg vir my gesê by jou wil ek altyd […]
Jy ken my pers
Jy koester my in teder sillabes van jou stil-verstaan kom plant vir my blomme in ‘n vergulde Lunabaan – wys só dat jy my psige kan vertaal. (Gemeet op ‘n skaal van een tot tien het jy tóg my binnekant verskuild gesien) Dan as moegheid soos ‘n ou-ooi gaan lê kronkel jy my toe in […]
INK se vlerke groei en ons het ons eie BOEKWINKEL!!
Ink bied gratis aan ALLE BETALENDE en AKTIEWE lede ‘n nuwe diens. Indien jy reeds ‘n publikasie in die mark het kan jy dit nou in die INK-Boekwinkel kom adverteer. Die boekwinkel sal vir alle besoekers sigbaar wees en hulle sal direk by jou kan aankoop. Jou advertensie sal in die boekwinkel bly solank as […]
Bloed-voos
Kanker-vrot-vretende wortels van verwerping pluk stukke vleis uit my siel se seer Vertroue word verpletter en met bloedspatsels gesmyt op die grond neer Geroeste doringdraad lemme en stukke vleis peel uit die wond Waar die allesvretende vraat lag met ‘n bevlekte mond Iewers wapper ‘n flenter-voos selfbeeld soos ‘n plastiek sak aan ‘n doringtak Geloof, […]
9 SEPT is die afsnydatum-LEDE die skryf kompetisie het gesluit. Lees die vereistes van hoe jy jou inskrywing moet aanstuur. LEES ASB!!!!
Vriende ons is by die einde van die kompetisie. Ek wil al die lede wat deel was van die groot skryf kompetisie net weer herinner aan die feit dat ek van 1 – 9 September 2016 die volledige inskrywings MOET ontvang (GEEN uitsonderings sal gemaak word nie, NA vandag ontvang ek GEEN inskrywings meer nie). Ek […]