Jongste aktiwiteit:

2016(Bladsy 64)

drie dae I want to write poems on your skin with my lips – anon sou ek as spioen myself vermom en soos in eie redding vooruit loop, met jou hand as leiding vir my stap, asof ek soos Joshua jou my sangstuk maak en ek, na die reën, vir drie dae lank jou vrugbare […]

jy, my digter it pains me to be quiet, when my heart wants to speak – anon as ‘n hart sy stem verloor en sy tong binnewaarts keer, dan vergaar seer in plekke onbekend, spreek in tale, inwaarts met jou… weet jy so dikwels hoe die blom kan dra, waar die maagdom se blos in […]

Sonde, teel aan soos konyne; ja, voor jy weet lê, (soos uitgespoegde bokdrolle) al jou pêrels voor (sò vraatsugtig) die in-modderrol-swyne. Myne, was die berg Arrarat – maar toe in sielsbelydenis die verbondsark daarteen strand, word, (feniks-herrysend deur die vloed ontkool), my strafvulkaan (in sak en as), uitgebrand. En nou, (dank die Heer), eggolalie my […]

Onder stofnewels wat dwarrel en draai oor safraan savannas van Springbokvlakte blerts die blommeprag van trotse Drolpeer in ‘n skerfie wit wat om dorheid beur, brekend; soos vergruisde sterre deur verdorde loof om halleluja’s in witpapierblom uit te jubel oor ‘n nuwe Somer wat naderkom © Anzé Bezuidenhout

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed