Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 10)

dwaal soms loop mens se gedagtes op paaie nog onbegaan en speel gevoelens die rol soos die trap van ‘n spoor dwaal jou drome deur realiteit se seer asof jy in slaap wesenlik naak verkeer dan val een traan roerend oor die bol van jou wang soos ‘n spyker die wingerd verwond knaag jou gedagtes […]

ekself soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef strooi my vrees dan oor die see laat die wind my neem, laat die wind my neem – Joshua na die reën laat die wind my neem, my strooi oor die see waar ek spoel en net myself kan wees en as die vrees […]

Ondergrondse kabels is gesteel en ‘n groot gedeelte van die stad is sonder krag miljoene rande se skade wat tandloos in die donker lag Nou sit mens met gevoude hande in die verwoestende veldbrande was ek maar ‘n windpomp dan het ek my kop net weggedraai Hoe sluit die son die hemel oop in die […]

Uitgeklok aan Genade winterkoud vuil verslete klouend aan ou kombers Iewers het sy lig verdwyn tussen gevoel en lewe uitgeklok aan genade alleen in eensaamheid wonder hy soms “hoekom” waar dan so skeef gedraai strompel hy deur strate op soek na iets te ete voor winkelvenster pak hy sy bondeltjie Koue sement vloer opgerol in […]

Omvou my met jou blomkombers wek die son, uit haar winterslaap Onthou om die lemoenbloeisels se geure vry te laat. Stuur dit met die wind op laat dit los hier voor my deur Stop die winter in haar spore, betower haar met kleur. Wink die skoenlappers nader, hits hulle aan so met die wind Vra […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed