Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 9)

Danzig na Krakau Volgens Fritz Waigl* is daar Joodse grappe en Jodegrappe. Laasgenoemde is wat in huidige taalgebruik as antisemities gekenteken sou word. Daarteen is Joodse grappies die staaltjies en anekdote wat hebreërs ondermekaar uitdeel. Dikwels is dit stories van „wyse” rabbyne wat „slim” raad gee of tot sonderbare gevolgtrekkings kom, soos byvoorbeeld: „Die maan […]

Leeus brul in die nag, uile jag, hiënas lag. In lemoenboorde (langs die Limpopo) knal gaskanonne sporadies in die donker. Bobbejane slaap nie. Olifante breek bome af. Voor ligdag roer blouape in Nyalaboomkrone. En teen skemer is ‘n jakkals aan die draf. Die nag is nie gemaak om in te slaap nie. Die nag is […]

net soms spoel die lewe, half sout, half bitter, soos ‘n klos van kant tot kant en reinig in snelvloei die sand in goud se blink sien jy die braille op die vel van jou leef asof jou vingers die blind in letters tasbaar kan maak bly alles leeg, ongevul soos een oue huis met […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed