Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 7)

Verdwaal My gedagtes verdwaal tussen lyne. Jou woorde eggo in my kop: “Raak weg saam met my.” Niemand sou ons kon stop. Jy het my weggevoer op paaie, waar ek nooit op my eie sou gaan. Nou loop ek wye draaie, ek wil nooit weer daar stilstaan. Hoe kon ek dit nie sien? Jy het […]

Die gemis Sy ervaar dit daagliks maar sy kan dit met niemand deel Haar hartseer stol in haar keel en dit help haar niks Sy voer al jare hierdie stryd in haar binneste, dit wil nie uit Haar geliefde weet nie wat om te doen hy probeer nie eens meer vir ‘n soen Sy stoot […]

vry soms wil ek berge uitklim, net soms, baie hoog en vry of dalk op ‘n eiland gaan bly, in sorgelose donker met afstande alleen… ek weet, in jou oë is liefde soos sand, korreltjie-eindeloos, en in my versonke gedagtes kan ek niks doen aan afstand se vervloek… halfpad deur die roep, vloei vrede soos […]

elke stukkie van gister netjies toegevou in aparte kassies word begrawe die engele het hul omvou elkeen vergesel hulle op hul reis na die voete van hul Meester direk onder ‘n doring boom wat treurig alleen staan eenkant in die stilte van die bosveld so bekend in die agter grond het die son onder gegaan […]

NARREGESIG Op die telraam van die tyd word minute ‘n ewigheid waarin ek in jou donker ruim bly hang. In die aantrekkamer word ek uitgevang terwyl ek besig is om my narregesig op te smeer en die verf magteloos faal om die pêreltraan te keer. Lorraine Smit 2005

KOEBAAI MY LIEFSTE LAM Kan ek jou maar vertel Ons liefde het vervel En ons pas lankal nie meer Binne die liefde se sfeer Aai, aai, die witborskraai bly in sirkels Al om ons dooie drome draai… Is dit nou fluit-fluit ons storie is uit? My hart het lankal reeds verys Yspaleis, pondok, varkhuis Laat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed