Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 8)

Na my dood, beweer die lykskouer, is daar slegs een stel vingerafdrukke aan die wande van my hart; in elk van ‘n vierkamer huis is dit net tekens van jou wat daar vertoef het. Oortrek en amper kompulsief in elke gaping. Het jy oral gevat uit omgee en kyklustigheid, of het jy gepeuter om te […]

Vriende ons is al amper by begin Oktober 2017 en die 10de (sluitingsdatum) Oktober 2017 is binne ‘n paar dae hier. Ek wil al die lede wat deel is van die 3de skryf kompetisie net herinner aan die feit dat ek van 1 – 10 Oktober 2017 die inskrywings moet ontvang. Onthou asb ek het […]

Toegang verbode Dis die bordjie teen my hart ek is bang om jou daar toe te laat Soveel keer moes my hart al ly want niemand nog, wou vir altyd bly. Die deur van my hart bly toe, vir nou…. Jy sal harde bene moet kou voor jy my liefde sal proe Daar lê telke […]

Die masker Ons almal dra ‘n masker, of bêre hom in die kas. Haal hom uit wanneer die geleentheid jou pas. Die masker het ‘n hele paar gebruike, beskerm ons teen die wêreld se misbruike. Ons skuil daaragter, dan is die seer net sagter. Maar wanneer die masker afkom, staar die naakte waarheid jou in […]

Tandmuis Het jy al van die tandmuis gehoor? Miskien al terwyl die tandarts in jou mond boor. Hy is besig om ‘n kasteel te bou, vir die Koning waarin hy ‘n baldans kan hou. Wel, wat moet elke tandmuis weet? Moet tog nooit die geld vergeet! ‘n Kindjie word vir ‘n tand beloon, deur die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed