Jongste aktiwiteit:

Spoel-klippies is ‘n fees

My hart het gaan stilstaan
soos ‘n bosveld dromer
by rivierstrome en bome wat bloei vol  somer
alles in my roep na jou alleen

Die pad van mŏre is nie duidelik
tog die lewe is ‘n fees
is daar ‘n versugting om by jou te wees
die vrees taan ek toets geluk

In die spasie langs my
is ‘n koeligheid … ek voel
ek wil jou warm binne my voel
voel hoe jou hande oor my gly

stil jy die donker emosies in my
so wil ek hê dit moet bly




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed