Neanderthal-pyn
Neandethal-pyn Ek sidder as jy met jou oermens-voete Oor my siel bly loop. Ek ril as jou oermenshande My elke dag van menswaardigheid stroop. Ek sien my hoop op geluk Soos mis verdwyn En ek dra alleen Aan my Neanderthal-pyn. Lorraine Smit 2004
‘n Simple gedig
Simple Gedig Ek hou van ‘n simple gedig met lekkerlees ritme en rym. Die woorde moet oor my tong gallop soos ‘n perd in die veld sonder ‘n saal daarop. Die boodskap moet reguit en duidelik wees dat ek nie hoef te wonder wat dit is wat ek lees. Ek hou van ‘n simple gedig […]
LENTE BLOEISELS
LENTE BLOEISELS Vers 1 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi gestrooi Saam, sal ons die somer vier Somer son, is weer vinnig hier Vers2 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi gestrooi Stap ek langs die blomme deur Ryk die heerlike blomme geur Ver3 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi […]
Die Laaste Vertrek in my Huis
Die Laaste Vertrek in my Huis Aan die einde van ‘n donker gang is die laaste vertrek in my huis. Die swaar, toe deur maak my bang, want net ek weet van die opgeroeste kluis waar ek al my seer en pyn wegsluit. Ek ken nog die kode van die kluis, in hierdie donker vertrek […]
EK, MENSBOOM ( met erkenning aan René Bohner)
EK, MENSBOOM (met erkenning aan René Bohner) Na jare se pynbestaan Was my ekboom dood en vergaan… Toe reën jy oor my…. My winterverdroogde boom se stam het verwonderd gestaan in jou genade se klam en stadig het nuwe lewe deur my begin vloei en my lewensboom het groen gebloei – dit was so verfrissend […]
Die Ballerina
BALLERINA Die swart swaan die wit swaan, die musiek die klank die note wat deur haar pirouette rank die ademlose bewondering die waas van haar romp – dit alles laat die bloed deur haar are pomp. Die Neutkraker, Swanemeer en Giselle… om deur die medium van dans die gehoor te vertel van woede en liefde […]
MOORD SLAGTING
MOORD SLAGTING In die donker van die nag Het niemand hom daar verwag staan die vyand reeds en wag in die gang om sy prooi in tewag gaan hy haar nek met ń mes afslag Vyand gaan nie op hom laat wag vyand het lekker, in sy mou gelag hy verkrag en slagting beplan moord […]
Seuntjiemens
Seuntjiemens Die seuntjie met die kuiltjies in sy wang proklameer, hy is vir niemand bang Fier en regop staan hy sy man want hy beraam ‘n bobaas plan Hoe om badtyd vry te spring Hmmm, dis nou vir jou ‘n ding Dit wat hom die meeste pla is mamma met al haar vrae: Hoe beland […]
“n Tikkie hartseer
Daar staan ‘n klavier op ‘n hoë berg in die donker uur sy note gloei soos vuur en die klanke wat fees vier Weerloos hang die mŏre in jou hande probeer ek woorde bedaar, terwyl my gedagtes by jou baljaar Is daar ‘n einde of begin van al die vrae? Hoe vreemd klink die klanke […]
Die Blou Fees
Tema: Fees. 381 woorde. # Sia spring van die dak af en hardloop by die stegie af. Sy het nie nodig dat enigiemand sien – of weet – waarheen sy gaan nie. Grootendeels het die studente waarmee sy rondhang geen benul wat die ooreenkomste is wat hulle sluit nie. En selfs as hulle dit sou […]