MOORD SLAGTING
MOORD SLAGTING
In die donker van die nag
Het niemand hom daar verwag
staan die vyand reeds en wag
in die gang om sy prooi in tewag
gaan hy haar nek met ń mes afslag
Vyand gaan nie op hom laat wag
vyand het lekker, in sy mou gelag
hy verkrag en slagting beplan
moord is die laaste beraamde plan
Haar geboei, in die bloedige donker nag
vyand verkrag haar oor en oor elke slag
vyand steek haar dood op bloedige nag
hartverskerende wrede moord storie het hy vermag
Bloedbedekte moord toneel het sy nie verwag
Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.