DEUR DIE VENSTER
DEUR DIE VENSTER Vers 1 Deur my venster, daar buite, sien ek jou stap ek struikel, amper oor die trap! my hart gaan staan, van die groot, inpak jy laat my na my asem snak! Vers2 Deur my venster, daar buite, sien ek jou stap ek struikel, amper oor die trap! jy maak my bene, […]
Eens op ‘n tyd
Daar was ‘n dag wat ons vir mekaar kon kyk, Sonder dié verwyt… Voordat jy my gewelddadig, brekend uit jou lewe uit sou smyt… Tog sit ek hier vanaand alleen, en staar na ‘n verblykte foto Ingekerf in ‘n sielsmuur van herinnering, Wat soms nog ongewensd in my hart kom spook Sou ek dan soekend […]
Die Boekklub
In hierdie storie… Sien ons hoe die lewe eintlik kan wees, Klein en eenvoudig. Met eindelose aanvaarding Wat jou verwelkom, sonder vrees Vir die karakters gaan dit selde oor net vlees, Maar om jouself in die blaaie van ‘n boek te kan lees… Almal hier is anders en almal uniek, Almal met ‘n storie wat […]
Sterrehemel
Ek wil in die sterrehemel swem In ‘n wentelbaan verdwyn, Met die son se vonkels speel In die melkweg gaan bly Daar bo is alles ver Daar bo is alles klein Daar bo verlang mens terug, na ‘n wêreld vol van pyn Gaan hul my verlang? Of moet ek dalk maar bly… Hoe lyk dan […]
Fortuna
In die halfsirkels van jou ribbekas wil ek behore heelword, teen die klop van jou hart myself tot rus sus; uitgedos in die (opr)egtheid van jou genaakbaarheid. Is daar vir só geluksaligheid genade? As mens betowerd van genot; tevrede terugsak in jou eie teuels bloed deur jou are voel pomp wind deur jou hare laat […]
Oktober 2017 – Fees projek
Hierdie maand pak ons die snelsonnet aan. In die digterskategorie is die opdrag: Skryf ‘n snelsonnet met die volgende tema: Fees / Dis ‘n fees / Die lewe is ‘n fees. Aangeheg is inligting aangaande die reëls vir ‘n snelsonnet. In die verhale afdeling is die opdrag: Skryf ‘n vonkfiksie (nie meer as 400 woorde) […]
Epitoom
Epitoom Eens wild my hart ongetem uit hom ontplooi beelde waar liefde lyne kon trek om siel en verstand— verby grense se denke en wense te intiem om te verstaan; saam wou ons berge versit. Nou stil my hart getem lewendig dood. © 2017 Caren Kearley Kopiereg voorbehou
Die nag
Drie uur in die môre raak jy aan my hart soos maanligstrale wat sag oor bruisende branders streel; ‘n halwe eeu doen jy dit al weergalm melioristies deur my nag asof ‘n ewigheid altyd op ons sal wag. Melkwegwaarts slaan ek my oë soms op, in die diepdonker stort vreemde sterre neer tydloos soos diamante […]