Simfonie van die see
Simfonie van die see Die see sing sy liefdessimfonie klanke van instrumente een twee drie mengsel van skoonheid en smaak wat sout op die tong raak branders teen rotse wat dan sag op die strand vee asem van die mengmoesreuke uit die see Rotse flymskerp swart en rond omsoom waarteen branders sag klots en wild […]
Stap in my skoene vandag
Stap in my skoene vandag Elke oggend dou voor dag soek my voete my beste vriend se knus omhels my skoene wit blou swart groen pienk geel bruin gepunt rond hoog laag toe of oop tekkies drafskoene hoëhakke stewels op die aarde plat stap ek deur my drumpel vandag dalk op ‘n sleeptog dalk met […]
Ander Dag.
Die helder oggend sonstrale gee siels nadenke. My menswees n afgetjipte koffie blikbeker. Jy kyk en kyk net,maar bly tog onseker. Die merke,littekens van my innerlike. Vandag bly nuut, vir my siel tot nuwe nadenke. Ek mens ,wese het my iewers tussen gister en vandag verloor,die werklik en onwerklik te naby mekaar.Die waarheid en Lieg […]
Lewenswysheid.
Toe ek nog klein was Konek nog nie alles verstaan vav pa,oupa en oom Piet se vermanings van die lesse en grootmaak-seerkry. Toe ek nog jonk was Wou ek nie alles verstaan van ma,ouma en tant San se soebat en smekinge van die grootword-groeipyne. Noudat ek groot is is ek deel van lewenswysheid van redenasie […]
soos van digitale skerm
Soetlief, ek stuur vir jou ‘n emoji-kode SMS want niemand sal ‘n boodskap wat emoji is lees nie. Ek gooi my emoji-kode SMS in geheime taal en ek weet die kuberkraker sal dink dis die prentjies. Sien, my SMS kom deur en my SMS gaan in en waar hy sweef daar flikker golflengtes en data […]
Onvoorspelbare lewe
skoonwit vlerke is simboliek van vrede blinktrots borste uitgestoot is gevestigde hoop pienk pote wat sterk is dra sielsekerheid briewe skerp-rooi oë wat niks mis praat toegewyde liefde maar swart kraai sit langs wit duif krasgeluide vreet troosgeluide steel almal se geluk bring bitter dood swartheid van kraai versmoor vrede en hoop en liefde lewe […]
Dalk vir altyd
Dalk net maar dalk, net dalk ‘n verdwaalde wolkie wat sy druppels hier laat val … Stop ek maar vir ‘n rukkie en wag want dalk net dalk kom jy vandag Al is dit dalk gebroke en stom dat ek jou dalk daar sal kry
Ek besing jou skoonheid.
Ek besing jou ,omdat jy mooier is as al die vroue wat ek ken. Ek besing jou rypheid as volwasse vrou Jou opregtheid in al jou handel wat uitstraal na buite, wat almalmet liefde vul oral waar jy gaan. Ek besing jou fiere stap, fyn en trots soos n edel vrou,ja n godin. Jou liggaam,ongekunsteld […]
Anderkant die Stilte
Donker nag daar buite klink geluide oral oor duskant die morester klink branders plotseling teen rots verbrokkel speel die maanlig deur wolke krabbers rondomtalie verskietende sterreprag plotselend uit die hemelruim gedenk uit ‘n diepe droom Anderkant die stilte waar duisternis se skuilplek waak straal die bliksemstrale ‘n vuurdoop met arms wat ‘n koperboog span en […]
Resensie: Die film, KRUISWEG
Die film, KRUISWEG In elke rooms-katolieke kerk is die „Pad van Lyding” van die Heer afgebeeld. Dit is in die vorm van veertien tafelbeelde of vlakskulpture wat langsmekaar aan die muur hang. Die gang van Pontius Pilatus tot die graf. Dit begin voor naas die altaar en loop na agter, sewe prente met passende bybeltekste […]