YSKONINGIN
sy het haar hand uitgesteek met haar aanraking die landskap gevries ©HMellet
YS KOMBERS
skoon koud wit koud versteek verberg onder die ys kombers wat toevou en vriesbrand in my neus en die lug vars in my longe pomp hande gebondel beskut teen brandende koue en die winter wat in my rugstring kom lê (C) HMellet
SKRYWER
my mond is toe, my ore oop ek is die vlieg teen jou muur neem waar, neem op, verwerk jy huil, spoeg en praat soos die vlieg in jou sop onderbreek ek jou selfbejammering dring ek my in jou kop in gee ek raad, troos ek, vra ek of ek jou storie kan gebruik gee […]
Treurige Gediggie
Ek het hierdie treurige gediggie oor jou geskryf, Nie veel uitgebrei oor jou krag en mag en lyf, Ek het nagte deur getreur oor die nostalgie van daardie gevoel van verloorenheid in die verliefdheid van jou.
Die ‘silver linings’ grys skakeer
Jy vlug weg wanneer die klanke van weӫmoed saam wriemel op die bergspitse in jou hart En ek n stap vir die honderdste maal wonder ek sidderend oor en oor… die stilte opgeskort die aand stil Het ons stil-stil tussen sterre verdwaal toe jy jou liefde in my hart kom plak Nou raak ek stil […]
Die Stilte
Die stilte betower my siel, versag my hart en verbrysel my smart. Dit ontferm my en beskerm my, Dit ontwaak die skrywer binne my. Soos ‘n koppie koffie soggens die son vergesel, So vergesel die stilte my. My gedagtes vergader om kerslig en bespreek my lewe, my hartseer en verlede. Stadig maar seker in die […]
Ses-en-veertig somers
Ses-en-veertig somers lank kon ek mamma se sonskyn smaak Deur ses-en-veertig winters my met warm liefde aangeraak Lente deuntjies vrolik het jy my hart laat sing Was die herfs ook al hóé olik het jy die mooi daaruit gebring. Die drie geslagte na jou het jy soos goud bewaar al was ek lankal self n […]
Wenner van die SA Stories Storieplan.
En die wenner van Skryfuitdaging 5 is: Maritza du Preez. Jy wen ‘n gratis proeflees en redigering by Leoni Benghiat van SA Vryskutskrywers. Reg vir plasing in ‘n bundel of tydskrif. Baie geluk, Maritza, jy het die uitdaging presies hanteer soos wat ek gevra het. En inboks vir my jou posadres dan stuur ek vir […]
Kat en Hond
Bytende blaf vervang rustige rus in die son; strelende wind gemaal word vies na verlang. Vlieënde voëls vlug, fladderende vlerke; skreeuende, verward, is hulle in weg vlug. Huilende in hul vrees gevulde ontsnapping; soekende hardloop hul rond, heel bedees. Blaffende byt hulle lug en storm nader; vlug moet hulle nou hier kom hul einde. 02/05/2017 […]