Kat en Hond
Bytende blaf vervang
rustige rus in die son;
strelende wind gemaal
word vies na verlang.
Vlieënde voëls vlug,
fladderende vlerke;
skreeuende, verward,
is hulle in weg vlug.
Huilende in hul vrees
gevulde ontsnapping;
soekende hardloop
hul rond, heel bedees.
Blaffende byt hulle
lug en storm nader;
vlug moet hulle nou
hier kom hul einde.
02/05/2017 © C. du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.