deur Ila vir Gedigte Merkers: Hartseer, Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 1 Mei 2017 410 gesien 0 Komentare 0hou van Verloor Iewers in die stratosfeer het ek jou verloor, Iewers tussen Pretoria en die gat in die atmosfeer Het ons sateliete sein verloor, Iewers Hoog Iewers Ver En verlore Mekaar Ontglip. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende