Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 18)

‘n Terugblik op 2017: Die jaar het rof begin. Van ‘n blink toekoms op Stilbaai het net die suur van verraad en hofsake oorgebly. My wêreld het oornag drasties verander en ek moes introspeksie doen oor die pad vorentoe. Verdere negatiewe gebeure in die begin van die jaar het my nog verder in ‘n maalkolk […]

Jy is my sprokies’ verhaal liefde waarin ek kan verdwaal jy het vir my ‘n nuwe begin gehaal en dit in die mooiste woorde vertaal Nuwe drome nuwe herinneringe nuwe dinge nuwe geluk vir die jaar gebring Met elke tree met al my weë in al my oorloë is  jy  my wêreld en my glimlag […]

uitgehonger in my hart gaan ek na my binnekamer daar waar niemand my lees daar waar God my alleen besoek kom ek tot ruste by my hart se punt ontdek ek die stilte van die bloulug oor berge en dale heen gewyde lied opgedra aan die Goddelikheid omvou Sy liefde my met die grootheid soos […]

silwer stroom die water hoog van berge in aardse gronde skeppings uit wonderbare Almagtige hande gevorm elke takkie, blaar en boom word gevoed uit hemelryk van bo klein en verskans word ek deel van ‘n stukkie bewondering in die natuurskoon van fyn druppels sproei oor my liggaam gesprei ‘n paadjie deur bome gekloof na die […]

Ek het wakker geword in hierdie nuwe mŏre my pad lê uitgestrek soos ‘n berg vorentoe Skoene wat ek moet dra vir krag water wat ek moet saamvat wanneer die son warm brand in opwinding met ‘n glimlag in my hart weet ek jy is die skat in my ontdekkingsreis My innerlike gevoel is oorlaai […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed