Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 19)

Sy is gebore uit die swartgrys rooktorings van die diepste oseaan, het eers onwetend deur die donker-skemerige-blou waters gedryf na die sonlig wat haar ewig nader getrek het. Sy bereik die helder blou-en-wit oppervlakte waar dolfyne singend speel. Sy dryf al met die gety saam, staar na die vreemde oseaan bo haar, die vreemde goue […]

je ne regrette rien met die verkoop van ons huis het ek hoop verloor, my hart gesmoor in ‘n ander huis voel ek vergruis, ontuis maar nuwe drome lê voor je ne regrette rien plat gestryk en gekrap soos gekreukelde papier deur lewe geklap, pap vertrap ons lewe is nou hier je ne regrette rien […]

liefde is vriendskap op maat van musiek akkoorde deur sy eie ritme uitgekap praat sy eie taal sonder woorde wanneer jou hart toktokkie klop trou is nie perde koop nie, jy weet gee jy stukkies van jouself in opgewonde galop dis om saam sewe sakke sout op te eet as twee harte mekaar vind sing […]

In die veld langs die pad in die grond droog en hard staan ‘n kruis dof deur die son gebrand Teen die donker dieptes van die nag deur ‘n donker-donker droom so amper of dit met bleek vingers aan my siel kan raak Dan kruip skaduwees oor die maan deur die wit mistigheid en suising […]

Baie geluk aan die volgende lede GEDIGTE: 1 ste plek: Estelle Rubow met ’n Kerswens aan jou 2 de plek: Carma Shaw met Kersnag in die Karoo 3 de plek: Carla Visser met Jesusfees Eervolle vermeldings: Anzé Bezuidenhout met Genadereën Estelle Rubow met Kersgroete uit die Namib Francois Meyer met Kriphart Hannes Snyman met Verlosser […]

oujaar – 2017 as ‘n jaar vergeefs vasklou aan die gisters en die nou sy pad onverpoos vind, die son as wyser die aarde se baan belig, dink ek terug soos aan ‘n kers wat maar alleen net my eie kamer verlig hang portrette van elke beeld uit elke seisoen, namaaksels in goud en papier […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed