Ek is blou
Ek is blou waterwasem teen die nagster se binnekant My verf loop oor jou sag se vêr Ek wil jou vergeet in geel okkerneut en jou los laat in ‘n ander land se herfshand ©Sonja Peacock
Die wind het nie gewaai
Die wind het nie gewaai daai dag toe jy weg is nie, maar my verf het bly oorloop … oor my pen … oor my woorde … oor my skewe dag … oor my weggesteekte gevoellens … oor my gebreekte hart …. totdat die blousel uit was en daar niks n i k s net […]
Saam die klank van die see
Gedruis van die see verwarde klank so konstant bespiegel saam jou menswees om lewenslesse se hoofrolle te vertolk stry jul oor verlede gebrokenheid ongelykheid deel saam mekaar intieme vergelykings vrylike dagdrome in gemeen jul gedagtlike hoogtes saam omvou teleurstellings, sondelike dade alles wat jul laat berou begeertes van die siel n dodeklank verby groetnis aan […]
Alfred en die gewraakte kaart
‘n Paar maande gelede het ek en Standardbank baklei opgetel oor ‘n kredietkaart wat hulle die krediet van “opgeskuif” het sonder dat ek daarvan bewus was. Kom die einde van die maand dan gaan die bedrag wat ek gekoop het op die kaart direk van die besigheidsrekening af PLUS die krediet wat die bank reken […]
Die Gedig in blou
Jy was vir my. Die blomme op my stoep. Geure wat ek altyd wou oproep. n Bekorende instrument se melodie. Klank van n inspirerende simfonie. Sprokie verhaal van Sneeuwitjie. Getrou soos Racheltjie De Beer met haar kleinboetie. n Kussing se vere op my bed. Die vlieende vlinder wat ek gevang het met my net. Ink […]
Natuurmooi
fyn beneweld bedwelmend sonsondergang pleitend agter fynboomsnare onder rookwalms skeppende boomsilhoeëtte langarm grasieus flikflooi na kante opregte winterbravade kaalgestroop van blare uniek betower natuurmooi Louisa van Vliet
Jou oë
die meesterstuk uit God se hand met elke blik sien ek myself glimlaggend kyk dit neer op my flikkerend koester ek dit, jou oë getooi met die mooiste kleur deurdringend elke beweging want die liefde wys elke geur ‘n tinteling gekoester met liefde so eie aan daardie tremprament glimlaggend en stout elke oomblik opwaarts en […]
Oggenduur
luilekker warm strek my arms aan ‘n oggenduur uitgerus gaan my gedagtes aan die rol ‘n dag se werk bedink aan opstaan beslis is dit nodig maar wie het nou lus uit vuurwarm bed uit op te staan knoesig onder die kombers knus in manlief se arms begin my dag met ‘n sopnat warmgroet soos […]
Soetlief en die ondier
Terwyl die son skuins hang in die hemelruim en alles wat aan bome moes bloei verdroog kruipend teen die grond rondsleep, dobbel ek met karma – daar is te min tyd en geloof; te veel geld en goeters wat windgejaagd nagestreef word en iewers in ‘n stad woon daar mense in opgedinkte tronke en hier […]
Jou mond soos gelatien
Sal ons ooit kan verstaan. Hoe die lewe met ons draai. Dag toe ek jou ontmoet. Het ek gedink dit is waarna ek soek. Op die horisone het ek gaan kyk. Of daar stories is waarmee ek jou kan vergelyk. Stap ek nou agteruit. My spore wat jou volg. Verbeel ek my of kan ek […]