Jongste aktiwiteit:

Jou mond soos gelatien

Sal ons ooit kan verstaan.
Hoe die lewe met ons draai.
Dag toe ek jou ontmoet.
Het ek gedink dit is waarna ek soek.
Op die horisone het ek gaan kyk.
Of daar stories is waarmee ek jou kan vergelyk.
Stap ek nou agteruit.
My spore wat jou volg.
Verbeel ek my of kan ek jou sien?
Jou mond soos gelatien.

Is jy dalk my redder.
Jou stem so sag soos heuning.
Hande nie meer saamgevou.
Wil dit nie meer onthou.
Verskonings wil ek nie meer soek.
Altyd as ek na jou wil roep.
Saggies moet ek vra.
Behoort jou hart aan haar?
Nou stap ek weg van.
Jou mond soos gelatien.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed