deur Sonja Peacock vir Gedigte Merkers: Behoefte, Die Lewe, Filosofie, Hartseer, Hunkering, Liefde, Nostalgie, Pyn, Teleurstelling, Verhoudings, Wense Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 Januarie 2018 397 gesien 2 Komentare 0hou van Ek is blou Ek is blou waterwasem teen die nagster se binnekant My verf loop oor jou sag se vêr Ek wil jou vergeet in geel okkerneut en jou los laat in ‘n ander land se herfshand ©Sonja Peacock Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Somerreën
Gunstelling, ek geniet jou skrywes baie, mal oor die vloei van jou woorde.