Drug Escape – Rap
ek lewe my eie hel lat ek jou dit vertel in my druggiecape lê my real escape in die lewe se gejaag het ek na niks vervaag sien niemand my raak of maak ek nie meer saak ek het myself verloor drugs het my getoor forget is my middle name wat ek dra van shame […]
Living the life – Rapsong
living the life van ‘n rich man’s wife sy dink geld kan als koop as sy oor almal loop daai lady met ha fensie kar so blink soos die morning star waar sy om die draai race make-up gepleisterde face gucci handsak op die seat high heels aan ha feet botox in haar lips no […]
Weduwee bruid
op vooraand van sy troue na partytjie jolyt op sy vierwiel, ‘n polisie jaagtog is hy sy lewe kwyt tref hy ‘n muur kop eerste vroegoggend uur opslag dood soos lewe uit hom vloei staan satan en lag opgewonde, bly sy doel het geslaag dood het hy verkry eens ‘n familie liefdevol en sterk nou […]
Plaasdag
vroegdag kekkel kraai koninghaan waar hy trots op sy pos pronk en wag vir almal om op te staan na ‘n baie sterk beker boeretroos wag vars brood uit ouma se oond vir haar kinderkroos en terwyl weste winde waai as reëndruppels neer veer staan windpomp eenkant huilend tjir-tjoer tjir-tjoer toe trekkerwiele whoesj-whoesj deur modderplasse […]
Feesviering
vroegaand waar dolfyne giggelend in golwe baljaar en die see kalm sy branders ligvoets oor strande laat draf wagtend vir eerste tekens van sterre wat geheimsinnig knipoog waar jy jou geheime kan deel terwyl maan fluisterend water skep en winde saggies ‘n wiegeliedjie sing soos golwe dansend in die wind vroegoggend gaan roep en wolke […]
Tsoenami
op Tahiti se strand het ons vier gestap hand aan hand toe golwe ons tref ek het jul vasgegryp krampagtig vasgeklou water is soveel sterker jul is onder water toegevou jul is weg geruk my lieflingvrou, my dogterkind onder watermassa in gepluk verlore in ‘n watergraf nooit het ons gedink dit sou ons einde wees […]
Grootouers en kleinkinders
ouma en oupa is God se bederf vir hulp om liefde uit te kerf in hul kleinkinders se harte deel hul in vreugde asook smarte vir ewig op hul hartstroon is kleinkinders soos ‘n koningskroon soos die aarde se sout is grootouers meer werd as goud ©Jessica Venter 10/05/2017
Aangename kennis
Herfsblaar is my naam winterson se somerskind wat snags sterre pluk. © 2018 Caren Kearley Kopiereg voorbehou
My vals wysie (Opdrag 1)
ek sou graag wou – as ek net kon – soos ‘n van wyk louw die jaargetye vir jou bring dit in meesterlike eenvoud wou besing my woorde, die winterswit-genade wat in jou groei en ryper word uiteindelik tot volle wasdom kom, die vrug wat die geheimenisse van my siel aan jou ontbloot maar immer […]