Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 15)

Ek’s al vroeg wakker van opgewondenheid, Ek ruik die reuk van vars gemaalde koffie. Die boom is al vroeg opgeslaan en Oorversier met liggies en geskenke. Tafels word lig dag al gedek in die tuin, Dis ‘n groot fees van kos en wyn. Hierdie jaar is dit koue vleis en slaai, Laas jaar was dit […]

Here, hoor my roep asseblief! Here, staan langs my asseblief! Here, wees my naby asseblief! Here, ek weet U het my lief! Here, vat my pyn weg asseblief! Here, veg namens my asseblief! Here, beheer my lewe asseblief! Here, beskerm my teen kwaad asseblief! Here, lei my op die regte pad asseblief! Here, wees my […]

duine opgebou met sand langs die see bring dit uitsig in woestyne vorm dit eindeloos my duin bring ook insig na vore insig in die wêreld daaromheen natuur se prag en heerlikheid mense-gedrag en eerlikheid nostalgiese ego-reise met harde introspeksie waarin my siel sy rusplek soek wat sou ek doen sonder my duin sou ek […]

eeue se verwering met golwe wat daaroor breek met sand wat snyend daaroor storm met sonstrale wat dit vuurwarm bak en die mense voete wat daarop trap staan en bestaan rotse in die see so bly my Skepper staan as fondament vir ons eerlike geloof ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander