Jongste aktiwiteit:

rotse

eeue se verwering
met golwe wat daaroor breek
met sand wat snyend daaroor storm
met sonstrale wat dit vuurwarm bak
en die mense voete wat daarop trap
staan en bestaan rotse in die see
so bly my Skepper staan
as fondament vir ons
eerlike geloof

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak