Jy en die Nag
jy saam die aand van verlange. verberg in geluide wat troos. omhels die klanke van n vrolike geluid jou. berge versteek in n donker laag kombers van die nag. heroep weer daai storie wat vlamme innig in jou laat brand. onthou ek jou weer soos gister. skitterend dans jy saam die verste sterre. met lang […]
Moeders Liefde
moeder hoe hoor ek jou stem weer n roeping van n fluister die eerste oe aanslag met donker hare oor n borsspeld my naam was gegraveer in moeders liefde n hulpkreet het ek oor my moeder laat spoel n sag gelag van n vlinder hart se kwale was nie in ons liefde bedoel verlange saam […]
gevestig
my duin staan stil terwyl die aarde beweeg ek sit en tuur oor wye see sien vragskepe kom en gaan visserskuite uitgaan vol terugkom daaglikse gebeure so voorspelbaar soos die see en sy visbevolking maar iewers op die horison skuil daar donker wolke vasgebank lê dit daar stu hul miswolke wat eersdaags weer op land […]
So uit U hand…..
Die eer van wonder weerkaats in die deursigtigheid masses sout breek vloeiend die oneindigheid van U grote liefde wat uitgestrek lê oor versadigde strande U lande soos ñ legkaart hoe die branders alles weer gelyk maak die sout van die aarde spoel en spoel alles skoon en spoel terug na waar die diep duisternis dit […]
donkermaan
kop-onder-die-sand so staan mense ingepak soos vars kabeljou gevang wanneer die kabeljou loop vasgevang in ontkenning vreeslike dade om hul solank dit net nie hier gebeur nie so donker dat selfs skelms twyfel aan egtheid van situasie is hul prooi dom of is dit ‘n strik gestel om hulle te vang dan bars dit los […]
Fondament
om ‘n ma te wees is ‘n kuns om te bemeester deur ma se voorbeeld het ma met liefde die fondasie van Afrikaans in my hart kom lê met sorg het ma dit benat sodat dit kon groei dankie dat ek by ma kon leer hoe om ‘n ma te wees want ma se liefde […]
‘n Biddende Moeder
Nie net voor haar bed, in die stilte van die nag, Maar regdeur haar besige dag, Sal jy ‘n biddende moeder voor God sien smeek, Om vloeke oor haar kinders in Sy naam te breek. Geestesoorlog sal sy ongetwyfeld bly voer. Sonder dat sy in wanhoop bly sloer, Vir haar nageslag se oorwinningsdag. Buite die […]
Kankergenesing
Groeiend die karsinome, teerend in jou lyf. Van tye baie oud op papirus neergeskryf. Kwaadaardige gewas, wat ongenooid kom broei. Krag lê in Yaweh Rapha wat uit Sy woord sal vloei. Knielend sal my lyf, smekend voor U buig. Ek weet dat ek weet dat ek weet, my siel sal weer kom juig. Met elke […]
Leef in oorwinning.
Sonder kennis, kom bou hy sy nes in jou verstand, Deurmekaar geweef met twyfel, haat en vrees. Sy saad van ongeloof wil hy versigtig kom plant, Sodat jy net die slegte in die lewe kan lees. Met sy mag sal hy kom saai, leuens uit sy put, Sal hy waarheid in verwarring verdraai. Sy geliegery […]