Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 67)

gevang, gestrek en verrek word hy opgehang aan doringtakke vasgeknoop met eie pote en vlerke natuur se biltongfabriek aan werk verkrag, vermoor en verguis lê sy daar gestrek en vertoon groteske bloed-patrone op mure barbare se advertensie veldtog een uit honger gedryf ander uit fanatiese moordsug een gaan terug om skoon te maak ander hardloop […]

eers op die rooi gordyn het dit dof verskyn toe helder geword gordyn oopskuif daar net een persoon op verhoog saggies beweeg hy van kant tot kant terwyl note suiwer opklink uit bakarm greep se instrument so suiwer dat dit sny tot in my siel weg gebêre word vir altyd en ewig note kom en […]

soms droom ek diep op my duin sweef my siel so deur die huis van lewe dan besoek ek kamers van hierdie eindelose huis kamers wat vertel wat in die huis aangaan so sien ek een kamer waar mense bid ander kamer is vol gillende skieters nog ‘n kamer is vol wit kruise een kamer […]

Opdrag 6 – Kuns en visuele stimulasie Digitus paternae dexterae Die vinger van die Vaderlike regterhand Hoog teen die kapel se hemelplafon lê hy, gebore uit heilige uterus met naelstring reeds geknip, Il Divino, die renaissanceman, se uitbeelding van die glorie van die skepping in sy volheid, naak en uitgestrek sonder lewenslus, heelt’mal onbewus van […]

Vervloë grepe wat teen mure hang (deur kunstig’ hande vasgevang) sal vir eeue steeds sy boodskap dra – daar’s veel minder antwoorde as vrae. * As ruite bloot na dieper donker lei by vensterraam en kantpatroon verby as broosblaar plante purper bloei naas skerptonglowwe wat op stoepe groei as die hart nie in die huis […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed