Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 68)

Franklin Delano Rosevelt word vandag gereken as een van die drie grooste amerikaanse presidente ooit, tesame met George Washington en Abraham Lincoln. Hy is dalk minder bekend as Benjamin Franklin maar het nie te min ‘n baie groot rol gespeel in Amerika se ekonomiese herstel, was die land se 32ste president en het ‘n rekord […]

koue kruip onder skuifdeure sagte vingers van vriesende lug van onder af begin dit intrek eers voete dan kuite blou sonstrale bring verligting pomp weer verhitte bloed stadig herstel bloedvate tempo soos half gesvriesde bloed beweeg byna arktiese toestande dwing jou buite daar waar sonstrale maar effens skyn teen wit geverfde mure weerkaats soos effense […]

ons volk mense staan vir hul volk soms meer as vir hul God boere geskiedenis leer baie twee vryheidsoorloë met volk ingeslote joiners verraaiers vaste eenheid van boervolk verraai vanuit hul eie laer geskiedenis herhaal self sodra eenheid kom is daar trojaanse perde vooropgestelde definisies waarvolgens geheime volkslede deel word aan ‘n nuwe bestel een […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed