
AFRIKAANSE TAALDAG
AFRIKAANSE TAALDAG
Het jy geweet
moet nooit hiervan vergeet
vandag vier ons die Afrikaanse Taaldag
ons mooiste land en taal se prag
om die vestiging van Afrikaans uit te leef
dis waarna ons nog altyd streef
as volwaardige inheemse taal
dit is wat ons graag wil behaal
op hierdie dag in 1875 te vier!
Ons Afrikaanse nasie staan nog steeds hier
my gunstelingwoorde in Afrikaans
my taal laat my sing en dans
© Eleen van Deventer Vorster
14/08/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.