Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 6)

Rou is ‘n kleur grys met roet gesméér onderstebo in-mekaar-geblik met ‘n leë dorwe kreet die hemel,bruis ,knel en skor wolke drup losbandig so asof die vuilheid net wegspoel uit na die see Verorber sal dit tog net weer word met hoek en lyn op-ka-trol-op-ka-trol deur die branders se breek oor die kole tot op […]

Godelike-genade-grepe deurbrake sonder enige aansprake die punt Godse oortuiging dis die einde van ‘n seisoen dis tyd om daarmee te versoen die vraagteken dis die tyd van afsonder en heeltyd bly wonder drome prys gee elke tree in geloof vorentoe te gee die komma komma-tyd is om fokus te kry gedagtes vloei vry in hoop […]

deur
vir Gedigte

Die winterson het fier oor die ou Transvaal geskyn in drie-en-sestig duisend harte het Shosholoza epies refrein Laag oorhoofs, dreunend in die lug oorverdowend deur die atmosfeer; ʼn makrostraler, voor stolpunt in vlug Om heldemoed te motiveer “Good Luck Bokke” op sy pens gegrif Ewe asemrowend, die klimaks daarna toe Madiba durf in springboktrui wense […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak