Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 7)

Elemente windmeules fluister liefdesklanke deur die sterreruim Jou skoonheid … is die melkweg waterdruppels drip laggend op ‘n vensterbank fossiele vasgevang in tyd verberg deur aardstof vuurballe ontsnap uit die hand van Ra … © L Barnard 10/09 2018 (Linlithgow Skotland)

soveel dae soveel wind stofstrepe waai oor droogte reënwolke terg die blou horison veraf dreuning kom oor berge aan maar dit is asof alles net wil vergaan geen hoop meer vir plant en dier as skepper nie reën wil stuur môre is nog ‘n dag vol seën dalk bring dit ook reën daeraad se belofte […]

Onder die blou-pens-lug waar vlinders-vlug en sywurms-sug lag die wolke breed klets ‘n kraai-kardoes is dit ‘n goud-sliwer-ring? Binne die appel-bloeisel-blom sit ‘n by en brom oor die spinne-kop-gom tyd vermom en heuning die soet-tand-grond-roer Na volgende bladsy Sien die bladsy is vir jou Poppie jy is mooi skarlaken getooi Wys my jou appel-vy soos […]

Goudstreep val oor houtvloer deur roetbelaaide ruite. Beklemtoon stowwerige duiwelsdons wat onder swaar meubels vergader. My naggewaad is flodderkous met kabaai oorgegooi, span ek my logge liggaam moeisaam van die katel. Skree planke hul krakekreet asof hul onder my gewig wil breek terwyl moegeloopde voete skuifel-skuifel sleep. ‘n Nuwe more breek. Gooi sy glans in […]

My pandokkie uit klip, gevul met yskoud in die vaal vlaktes van die weste, smag na geknetter, verlang na geklap, net soos joune in die Kaap. Bedel ek in geskrif, smeek ek in gedig vir n kooltjie van jou vuur, vlamme van jou kaggel, waar hitte die winter verneuk. Verwarm deur verbeelding, verstar blik op […]

name soos doeksak en dalkies doekvoet speel heen en weer oor politieke terrein my duin is in refrein name waai mos weg geluide in koue wind deur jou vel geswind lewe gaan mos aan dun velle hou nie uit reaksie daarop futiel adverteer nie verlies wat is name tog vals beskuldig jou vyand van dit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak