Die huis in Terrace straat
Deel 2 “Hi jy, het jy die vorm gekry?” hoor sy Rietjie, en sy draai haar kop, diep denkend, nie seker wat om te dink van die snaakse gebeure nie, en antwoord. “Ja,” en swaai die vel papier voor haar kollega se neus. “Goed, ek vul net gou die vormpie in. Wat dink jy?” “Iets […]
afgryslik
oor my duin waai daar baie wolke wolke van verandering, en wolke wat reën wolke van verdagmaking en goedkoop sensasie wolke van sand in die droogte wat oogseermaak tref wolke van gedagtes wat sweef soos meeue wat kos soek wolke van mense wat naweek kom hou in die somer wolke van rook uit kaggels in […]
Koning Stefaans van Staden
Ek het van kleins af al ‘n probleem. Nee wag, kom ons stel dit eerder so: Die samelewing het van kleins af ‘n probleem met my. Sien, ek hou nie van harde handearbeid nie. Ek hou nie daarvan om iets op te tel en te dra nie. Ek hou nie van hardloop of selfs vinnig […]
WOLKE STORM
WOLKE STORM Ek kyk deur die venster platneus teen die ruit met my warm asem is dit toe gewasem donker swart wolke vlieg verby dit verdwyn soos ‘n speld voor my grom soos ‘n brillende leeu buite lê yskorrels soos spierwit sneeu die Hemel se helder flitse slaan orals net soos silwer blitse donderweer bring […]
Smittie en die verdagte polisieman
Deel 1 “Wat maak jy?” Rietjie se stem klink amper eentonig oor die foon, ver af en Smittie skuif weer aan die foontjie aan haar hoor. “Ek is besig met my logbook, maar my woorde is op. Ek het geen idee wat om by hierdie afdeling te skryf nie,” verklap Smittie ongeduldig. Al hoe meer […]
Storietyd.
Soos elke ander Donderdag die afgelope agtien maande, hou ek stil voor die ouetehuis se hoofingang. Barbara sit op die smal rooi geverfde stoepie in die sonnetjie en rook. Sy waai vriendelik vir my. Sy wag vir my, want ek kom stories voorlees. Tannie Nellie vertel op ’n dag, toe sy saam met my ry, […]
Skakelbord dra my oor na die hemel
Soms moet jy net lees oorgretig soos ‘n rusper als verorber geraam in ‘n rondegang gespoel met die wisselbaarheid van tyd Waaraan gedagtes oorhaal verstop ons mond versuip ons gees ontvlam die donker vrees Hoe méét mens die wydte tussen hemel en aarde met ‘n slap-opgerolde-stok Soldaat,soldaat staan stil! Skiet my opgesluit vol-kleur in die […]
irritasie
stil en bitter koud sit hy op sy duin en kyk diep onder begin daar iets iets wat soos ‘n roggel begin en bo uitbars soos ‘n lawastroom met harde klanke en blaas geluide ruk sy lyf van ruwe hoesbuie uiteindelik een dag te veel te ver in die koue wind weerbarstige snitte van potpouri […]
Liefde
onherroeplik lê die liefde soms verskans in baie opsigte agter traangevulde oë en diepte grynslag gevind in baie gesigte wonder soms of hul weet wat liefde is tog beleef jy agter daardie toe gordyn ‘n versteekte glimlag wat net wil wys groepeer hordes verskillende pyn in kinderlaggies wat deurbreek ogies wat staar soekend na aanvaarding […]
eenvoud
modder trapsels tussen tone troebel water uit fontein se borrel kleilat oorloë wat gewen moet word hartseer by eerste bok se verglaasde oë flinkheid by ontbyt tafel met pap en kaiings vermurwe hart na eerste nooientjie se klapsoen lam lyf na hoogste sprong oor “taro” die luislang lekker sny van winter lug deur moeë longe […]