olka bolka
olka bolka rietjies dakke opgerig deur die kwakke water stroom deur benat alles wat is ook my blad olka bolka holsteen mure kraak en trek binne ure keer gladnie die klanke as buurman saag planke olka bolka konkreet vore fondasies sand in gebore aardbewing hele dag lank geen slaap met die klank olka bolka wie […]
Junie 2019 projek uitslae en besprekings
GEDIGTE: BRONS: 1 ste plek: Evanthe Schurinck met Hernuwing 2 de plek: Jessica Visser met Yspêrels 3 de plek: Toom met Winter-haikoe SILWER: 1 ste plek: Estelle Rubow met Winter aan die weskus Marieta McGraff met ‘n Winter in herinnering Marieta McGraff met Haikoe 2 de plek: Estelle Rubow met Winter in Stellenbosch Charleine Collins […]
Bos van Nagmerries
Dit is soos ‘n herinnering aan ‘n droom. Maar die hout splinters wat in my arm brand, belowe dat dit regtig is. Pyle flits verby en in die bome rondom my ingebed – byna mis wat bedoel was om dood te maak. Nog ‘n projektiel kom naby verby, net my bene wat onder my ingegee […]
Nagmerrie onder die Olmbome
Om in die bos te woon, was lankal ‘n taboe. Tog het Danni geen keuse gehad nie. Net haar tatoeëring het haar beskerm teen die monsters. Net haar ring het haar aan haar susters verbind. Op ‘n sekere punt het die bome genoeg verander dat selfs sy wat deel was van ‘n boom binne een […]
Grys Skakerings
‘Jy is nou een van hulle,’ fluister sy. Rillings vee oor my terwyl ek kyk na die trio wat in ons rigting grinnik. Ek wou dit nie glo nie. Tog … toe ek my oë toemaak, kon ek steeds alles rondom my sien, hoewel dit in grys skakerings was. ‘Wat gaan jy doen?’ vra Alyssa, […]
My naam is Eva
(goud) Vind my teen die hange van ’n Overberg; roep my naam en hoor hoedat ek antwoord gee. Ek reënboog oor die vlaktes en valleie – daar waar ek verbonde met lig se breking smee. Ek vloei in riviere af – strome wat kronkel deur klowe en ’n poort; vloed wyd oor dale waarin riete […]
skryf met Sy vinger in die sand
kinders is basies eerlik en meestal opreg wanneer hulle in nood is waarsku hul jou as ouer vra hulp op mooiste maniere van baba stadium af so sien ek van my duin af kinders langs die golwe speel skryf hul met vingers in die sand soms selfs jong getroudes wat boodskappies los wat die golwe […]