Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 10)

soos troebel water spoel oor die klippies raak gedagtes in die verte die sagte klank in stroompie bring heimwee van verlange onthou ek die lied in my hart borrel dit oor my lippe smorens terwyl ek juigend ‘n nuwe dag ervaar.. koester die sprankel van vrou wees dan op ‘n dag vind jy iets het […]

In die nanag se glinster met silver sekelmaan, treur roepend wind se hartseer n weenende verhaal. . Kaalgestroopde vlaktes, die niks het dit verniel. Waai dawerend enkel grashalm sy eensaam hartsverdriet. . Skree stilte oorverdowend oor onreg aangedoen. Bid koringkriek sy sang dat mensdom moet versoen. PAULA PAXTON©

Vanaf die horison, waar lyne verduister bou hy geleidelik sy magtige fors. Vul hy sy krop geluidloos, stil, om te herkou met rype tyd. . Val hy aan met grou diep donker, silver swaard in hand blits hy oorheersend neer. Gerammel kom hy aangejae gesyl op maat van wind se rug. . Lek sy waansin […]

vanoggend is my duin ‘n teater waar verskillende gemoedstoestande heers net hier agter my het ‘n kat die domein van fisante binne gedring, en nou is daar groot moeilikheid ma fisant skreeu luidkeels, en pa fisant skrop en skop stof op met ‘n onaardse gebrom daar omheen kef kiewiet in stakato wat jy wie weet […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed