Die Dood en die tweede kans
Ek het haar doodgemaak. Jy hoef nie te wonder nie. Daar is geen raaisel, misterie of onoplosbare komplot nie. Ek het die pistool teen haar kop gedruk en die sneller getrek. Natuurlik nie sonder die nodige drama, trane en pleite nie. Daar was bloed orals. Soos ‘n rooi storm na ‘n droë winter. Dit het […]
Net ’n verlangversie
ek verlang na jou soos perlemoen aan rots wil klou soos branders oor die sand wil vee en verbonde met wit strande smee ek verlang na jou soos meeue van oop ruimtes hou soos ’n walvis na ’n oseaan en die vryheid om sy weg te baan ek verlang na jou soos malgasse wat net […]
C’est la vie
my somerhart se jong groen loof deur ‘n liefdeshand sekuur versorg, vertroetel het in die winter verdor, verdroog waar dit eens met narsing en mirre mildelik bedruip is hyg woestynwoorde smagtend na lentereën se liefdesklad kom laaf my met narra sodat my winterhart van vooraf kan bot uitbreek in wilde prag gegeur, gekleur met die […]
Soos drome inpas
soos drome wil ek by jou inpas in die helfte van jou lag wil ek jou beleef deur jou drome wil ek hardloop in die nag soos wol inmekaar geweef in gedagtes soos drome inpas in die nag sal ek en jy nooit verkas wil ek eendag in die hemel vir jou wag waar ek […]
Vir altyd joune
Die winter is verby! Ronel gooi haar jas op die bed neer en gaan lê langs hom. Die jas het ‘n storie, wat sy die res van al die winters in haar lewe sal onthou. Al’s het begin een oggend toe sy wakker skrik, sy het oogestaan en soos gewoonlik aangetrek vir werk. Net toe […]
Verkondig lente
Loflied gekoer, wyl lenteson bak, Sit grys tortelduif in doringboom tak. Klink helder klank gesang tussen stilte deur kondig lente aan, wintertyd is verbeur. Bars pastel skakering kleure vrolik in prag. Pruik hul in eenheid oor n nuwe dag. Groet warm lentewind met asem nuutgevond, Juig die aarde oor nuwe môrestond. Kollekteer wattewit bolle, in […]
artem potentiam
heerlike sagte reën het neergesif my duin weerklink van juigkrete seevoëls babbel en skreeu dit uit fynbos stoot nuwe blare uit dank so is die lees van ‘n mooie gedig dit verkwik my siel en verwarm my hart met melodieuse klanke wat net uit moedertaal kan kom weerskante van my duin is see slegs so […]
Lente
Transformeer die drooggetapte fors, soos die bisterbruin kokon waar larwe papie woon, tot vlindervlerk prag. Ontluik die lentegroen van blaar aan tak, eens leeg. Vou grasieus tot vol ontkiem om nuwe lewe op te eis. Spat fuchsia pink en laventel met spikkel van witter wit teen asuur blou, bloue lig, uit blom se bloeiselprag. Pof […]
Gebrek aan kennis
My siel is verkreukel en my gemoed moeggetap. Oral om my is onherroeplike smart. Terwyl mensdom vol kritikasters heers Met onbesuisde woede wil beheer in vrees. Op gerugte van grootmaak ry hul die golf, word elke stofkorrel tot berg omgedolf. Sien hul kortsigtig, sonder selfondersoek. Glo hul die kronieke van elk geskrewe boek. Bedaar my […]
Lewensspore
Voddevoos die lap wat vlees sou bedek, rafel tot repies, verkrummel tot stof. Vuilgetrap in lewenslesse deur modder diep, verdrink. Soms met hartseer deurdrenk tot barste in eeltevlees. Skurf en ru geskaaf. Geknyp en ingevou tot elke naat gelaat in voete van baie ou. Le hul leweloos…. Uitgedroog en kaal, oortrek tot liddoring, deur bitter […]