Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 120)

DORS Die geld in my hand word 30 sikkels silwer. Die gebondendelde Satynlakens word die grou; silhoeët van ruwe Hout. Jou rou wellus vermoor my wees; ruk wilde stukke vleis uit Sy lyf. Word ‘n mal-kreet van pyn; ék het dors my God! Kyk mooi na jouself, liewe Bokkie my babie; en mag jou wees […]

hunker jy na vrye val vrye vlug deur hemelboog swewende reis na wie-weet-land waar helder sonlig altyd bestaan en vleeslikheid onbelangrik agterbly in tydelike laan sweef dan my siel swewe hoog en droom vrylik oor daardie wie-weet-land ©Teárlach

op ou land word min geploeg beurt-saai lankal toegepas so verander mense ook van wat was tot nou lankal se mense was sterk karaktervas en kragtig vol emosies en kultuur bittereinders was hul vandag se mense is swak afgewater met parodie van beelde oor media wat waardes negeer môre se mense is sterk getemper met […]

Die sjokoladekoek Ouma Betjie stap sleepvoet deur die gang van die ou opstal op pad stoorkamer toe. Agter die deur staan die swaar geelhout wakis waar al haar kosbaarhede nog steeds bewaar word. Sy lig die deksel met ‘n kraak oop en begin soek. Heel onder kry sy haar resepteboek. Agterin, op twee los geel […]

deur
vir Verhale

Fyngoedjies Ek gooi verwoed die kasdeur toe. So, dit is wat hier aangaan. Ek is net ’n week weg vir ’n kongres, dan kom kry ek dít in sy hangkas: vroueklere! Nie sommer gewone klere nie, o, nee, fyn goedjies. Lappies met gaatjies en strikkies, heeltemal te min lap om ʼn ordentlike meisie se innerlikes […]

Passie . . . Jy die blonde reus vol planne amoreus hou nog steeds my hart in jou hande glo ek jy sien my van daar bo as jy my nog steeds laat lag dan sien ek weer jou ek-gaan-jou-vir-my-vat glimlag om jou lippe ek hoor jou skatter lag voel jou arms my in tere […]

vroeë oggend waar sagte mis in geel strepe sonstraal blus vars beesmis tussen jou tone bitter koue rypkristalle smelt wanneer koei stert nat swiep oor jou bibberend koue lippe en lastige vlieë laat weg vlug terwyl warm strome melk sis vinger skepsel van warm skuim op koei se koue speen haar tem jou kop teen […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed