Junie 2020 Vryheids projek uitslae en kommentaar
INK – VRYHEID PROJEK Baie geluk aan die 9 lede GEDIGTE GOUD WENNER: NO 5 Carma Shaw met Om vry te wees – soos berge 2 DE PLEK: NO 4 Carma Shaw met Ligteling 3 DE PLEK: NO 9 Caren Kearley met Ontsnapping SILWER WENNER: NO 7 Andries Fourie met Anderkant die spoorlyn 2 DE […]
Augustus 2020 – OOP projek
Beste INKers Voor ons kon oogknip betree ons alweer reeds die winderige Augustus. Laat ons waak teen ‘n premature opgewondenheid, maar ons kan begin uitsien na die einde van die koue. Ons hou by die regs, aweregs patroon van projekopdragte en vind ons dus midde-in die “geen opdrag” van die siklus. Daar is dus geen […]
soeter as heuning
waar die hart van vol is loop die mond van oor as jou hart vol duwweltjies is, beheer jou mond bak eerder beskuit en eet dit in die oggend stond as jou tamaletjie te hard is, is dit sommer goor die lewe is hard maar lekker soos ‘n nickerbol hoe harder jy suig, hoe soeter […]
nuwe maan(d)
een nuwe dag breek oor my duin ‘n winter-duin vol koue saans skyn die volmaan verlig see in sagte kleur wat skitter en dein saam met golwe augustus sluit winter af soms tot laat in september maar die tekens is reeds daar soos volmaan vervaag en kwyn ‘n nuwe maan te laat verskyn so is […]
ikabod
stille naweek son skyn oor my afgesonderde duin slegs hier en daar waag iemand uit selfs geluide gedemp en verskaar in teue van vars seelug en son oor my volk hang ‘n wolk donker soos olie-rook oor ‘n stad nêrens eers een weerlig of blits heers vrees en ontkenning geen slak wys sy gesig in […]
lied
tokkelend afgryslik klink die barbarese lied uit rouste verlede opgediep ritmies vervelige herhaling krap oor sinkplaat gril stinkende swetende lywe wat orgasties dans oeroue bewegings wat verlei verslaafde zombi-gesigte met verf strepe gekerf stoom trek uit klei vloer as skurwe ge-eelte voete drywend daaroor skuifel onder strepe gras vere en dooie diere kop ©Teárlach
helena
al om en om die baan draf atlete en sommer dom al vinniger en haastiger kom hul met bomenslike krag stu hul teen wind tot laaste paar treë gebeur sonder asem van agter kom helena met ‘n swaai van arms alle konsentrasie op die wedren van haar lewe stomend pomp haar longe in teue van […]