Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 107)

Ploffend op die plankvloer waar kamers aan weerskante oopvou is die stilte relatief stil tussen my en jou Buite borrel ‘n fontuin dit klink vrolik die namiddag’son rinkink tussen die waterdruppels se blink In die warrelwind se droom bol wolke in die oranje lug sluiers van donkerheid dans voor die maan en die steungeluide van […]

haai mister kô kyk hie vroeë oggend mis klaar vroeg reeds op oor eensame strand stap mosselvanger sy plastieksak oor sy skouer onge-erg stap hy los stop – buk – en – oes vas wit mossels my lanie net wattie visse soe hengel hart ruk galjoen en sy maat wink oor die baai lyn en […]

my duin is gebêre onder nuwe sand diep onder lê my voetspore nog droog deur newels van sterk winde van verandering trek my siel op sy sweeftog soos blare op wind dobber en dryf dit soos plankton op blou golwe reg om verorber te word deur die kieue van visse gedagtes stry met oeroue gewoontes […]

van nuwe jaar tot weer verjaar is soms ‘n lang, lange tyd gegee die lewensdruk kan dit eeue neem party is gelukkig verjaar in januarie ander moet wag tot desember almal wag tot tyd verloop en tyd staan nooit stil ewig is ‘n lang tyd ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed