Versugtingspaaie
alle paaie na ander horisonne is uit grond geskraap toe glad geteer in swart trappe rol na wawyd oop marmer ontvangs sale uithangborde adverteer nuwe giere krediet kaarte brand in geïrriteerde sakke tou die drang om voor te kom skade te berokken in elke sak by buurman is krediet dinge om jaloers te beny alles […]
Wanneer my glimlag glip
(Woordetal 293) Mense het skanse en skerms. Feit. Nie almal weet nie en baie se skanse is so rotsvas in plek dat hulle vir dood sal stry daaroor. My skanse is minder, my insig is meer. My seer dalk ook. Ek sukkel met ANGS. Vir maande, dalk jare, het ek dit net eenvoudig nie geglo […]
reën
– die sagte druppels trommel op ons sink dak elke nou en dan ruk ‘n wind met al sy geweld aan die nok vaal skemeragtige koue verf grys gedaantes oor die sand duine wit huisies dreig om te verdwyn in die stilte van die reën – ©Teárlach
triomftog
– ‘n bus vol spelers met skuimende bekers prettig, wuiwende skare landmerk van menslike vreugde en plesier selfs die effens gewonde ry saam – ‘n skare wit geklede mense met kleurvolle blomme beweeg oor landskap van die aarde landmerk van ewige geluk en vrede waarin selfs die sleg gewondes wuiwend saam reis na Sy ewig […]
Skuldige Kapitalis
handels verhoudings bou data punte in skitter kleure lyne op skerms waar oë die markte pik in kantore agter toe deure op die hoogste vloere beloer oë ń moontlike hoër hoek tandarts gekorreleerde tande flits vinnig welvaart versteek krediet gewerkte ure debiet geboude familie skud eie hol balans in sagte leer stoel sit man agter […]
Liefde is soms ‘n geveg(silwer)
My mond is ‘n konstruksie waar jý nie wil wees jou fondament verkrummel in ‘n nagmaal, waar die spreeus oor jou wals, my lippe is versier teen jou lyf se ewige figuur; verlore is ons agter die stuur, sal jý vlieg, liefste duif selfs na ek jou vlerke breek en die son verblind? dan jaag […]
bek – dialek
geelbek – liegbek oopbek – bloed bek toebek – heel bek “bek from de-tour” wil ekke bek rek en “brek” maar ore sluit met covid gesuis “wie is djy nogal grootbek” “dat djy die wette soe kô twist” “soes soema anywér enne anywun?” dan trek ekke ma my bek punt en dink anie ooste wind […]
Beton Mens
een loop soek na ontwikkeling waar fondasies onseker wankel met nuwe tegnologie in hol pype ander bly in gister sekerheid fondasie grys stabiel spanning binne wetenskaplik geskaal baie set as sagte papies wat ontvou as vlinders soekend na ń ander strukture vele stol droog kliphard in eie fondasies sekuur gelê as ń steunpillaar in fondasie […]