Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 95)

– somer het sy merk hier oor my duin kom maak van nou af die regte egte weskus met sy droë hittegolwe bedags wat soms deurnag diens hou – strakkies luister ek na elke voëlgesang hier net na eerste lig wanneer dag breek en my hart vol is – lees ek tussen lyne vind ek […]

ou tannies sleep moeg voet verby beweegde mens vreet hulpmiddels. grys mans in dasse sonder tasse snel stamp na VIP wagplek. families in kindertas neste struikel na ontlas punte om van alles ontslae te raak. mense slang in bane afgebaken haas na poorte vir wegtrek plekke.

– en die sonstrale verlig my duin paar minute na vyf elke oggend oor leë strande gestroop van mense stap net meeue en strandlopertjies en so begin mense die nuwe jaar toegesluit in hul onwettige dop elkeen smag na eie vrede na ware regverdigheid na die waarheid, punt maar dit word hul ontneem gedwonge gevangenisskap […]

– ai ja! die aap is uit die mou daar is ‘n groot ding aan die bou ‘n nuwe jaar met twee tweë’s, nul en een wat vir almal lyk na ‘n kwaai nuwe ding wie gaan val of sneuwel hierdie jaar wie gaan rekords opstel en verjaar sal ons hierdie jaar nog oorleef gaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed