Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 4)

uit die heuning van die lewe vloei daar druppels vol seën uit die volheid van ons lewe vloei daar ons dankbaarheid uit die onverdiende genade vloei daar strome van liefde mag die bloeisels in jou lewe altyd druppels van dou drup ©Teárlach.

jou verwaaide haartjies spoel om jou laggende gesiggie en kartel in die ligte see briesie suiwer geluk helder klinkend uit jou kinder stemmetjie nou ‘n kwart leeftyd later skater jou helder lag steeds oor die golwe van my gedagtes suiwer gemoduleer in geluk as enigste ware melodie ©Teãrlach.

slaap sag, slaap sag onder wolke so sag geen drome verwag net blomme te betrag slaap sag, slaap sag sonstrale verkondig die dag seebriese wat jou laat lag en seemeeue op jou wag slaap sag, slaap sag waar jy so lank al wag engele sing om jou sag ewigheid wat jy verwag slaap sag, slaap […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed