Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 5)

wit golf rantjies skitter blink ligte see briesie waai daaroor die see wriemel van vis vandag skole harders van alle grootte swiep en swenk deur blou see bo oor hang swerms seevoëls wit meeue en swart kormorante wat duikend hul vissie afmerk swart nek reguit uitgestrek skiet dodelik af pen sy prooi ander dryf op […]

die oggend ster blink in jou oë sonstrale kleur jou vel in pastel jou hare blink in goue strepies my hart versag, ek adem jou in oor jou skoonheid heers vrede gedagtes rimpel oor jou aangesig nooit eentonig maar tog gedweë verdiep my hart se wense saam lang skadustrepe vestig geheue laatmiddag grys in herfs […]

die pad is gatlik met gruis klippies geskraap om glad te lê met mooi horisonne vir sit, baie wag en hoop in kafees met oompies gesels leeglêers ook vermaak maar die tyd het geloop met min sukses in mense oë met ń brul stop geleenthede terwyl ma wag vir boek geskryf en selfoon nuus, heelaas […]

vredig sit hy op die stoep die spelerige windjie draai sy kromsteelpyp se rokie ‘n krullende varkstertjie sy gedagtes gaan draai ver anderkant die blouste berg waar onthou lank gelede vir ervaring ontmoet het geen outomaat pla hom nie van google weet hy mos niks maar die lewe ken hy terdeë deur oplettendheid alleen om […]

my tong gly sag oor die soet oor die suurpruim se sagte vesels heerlike vars effe frank smaak vul my mond lekker suig ek aan die wilde vrug se sap tot die smaak begin verander nader aan sy bitter suur kernagtige pit soet lê die belofte op my geheue om deel te neem aan die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed