Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 4)

slaap sag in hierdie nag terwyl my woorde oor jou wag my gedagtes jou omhels slaap sag in hierdie nag weet nie wat môre op ons wag my hande jou wil omvou slaap sag in hierdie nag want Hy hou om jou die wag my hart jou wese aanvoel ©Teárlach.

Waarheen met Afrika? Ek het onlangs met ‘n hedendaagse “verligte” persoon gesels oor die idealisme van mense om Afrikane op te hef. Juis die wat voorheen minder bevoorreg was as ander. Dit was ‘n heftige gesprek wat gewissel het van die blote idealistiese siening to starre realisme. Na bykans drie ure se geredekawel het ons […]

van waar ek staan verdwyn die landskap in digte mis en die niet my hart dink terug aan vervloë tye nag se drome dring op en my bewuste denke ril pure speel-weer swaarkry vorm hoendervleis op my koue arms dink positief – sê sy sy wat drie en vyftig sakke sout en peper met my […]

As die lewe se smart, opkom in my hart. Raak ek tog so vinnig verward, alles rondom lyk so swart. Het ek dalk die gedagte, dat die dinge van hier, vir ewigheid duur? Of span ek dalk in, al my kragte, om aan te voer elke eksterne klagte, en die bose magte, as rede wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed