Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 3)

om uit my geykte lewe te ontsnap het ek hier langs die see kom aftree hier moes ek ontsnap van berge om my my siel moes hier vlerke kry en begin sweef oor die branders van die Atlantiese oseaan soms saam met die Suid-Ooster – soms daarteen hier het ek geleer om aan te pas […]

uit die mymering van my siel kom jou vrolike ogies na vore jy was altyd so lewenslustig net om na jou te kyk ‘n plesier soms droom ek nog van jou jou weerbarstige bruin krulle onnutsige glimlag en sproete ook jou ernstige oomblikke uit my skuiling as introvert was jou bestaan ‘n reënboog wat ek […]

Ek hoor wat jy vra kind om sag heen te gaan soos jou lewensmaat so saggies en tevrede moet nooit oor my treur dink liewer aan die mooi daardie wonderlike tye van geluk en vreugde sluit nou jou oë kind die dag is haas verby net skemer is nog hier dan kom heerlike rus in […]

eenkant, as daar so ‘n kant in die kamer kan wees sit sy uitgeteer, en skoon verweer soos ‘n geraamte net so nou en dan lig sy haar kop op van die boek waaruit sy geduldig deur dik glase probeer lees stories was nog altyd haar grootste plesier in stories van liefde en verlorenheid het […]

in sonde ontvang en gebore van kleins af alleen-stryd verlore die goed in my wil ek doen met die kwaad wil ek nie versoen in hierdie wêreld maar nie van hierdie wêreld gedagtes draal deur my kop dikwels wil realiteit my oorwin valse wêreldse realiteite oordonderende sosiale media wat indoktrineer en oor my purgeer in […]

rampsalige ou volkie aan jou het Ek die krag gegee om nasies aan te vat en te oorwin vir jou het ek grondgebied oopgebreek vir jou het Ek geseën meer as almal om jou heen maar jy het te belangrik geword in jou waan dat jy alles kon doen sonder My my raad Ek het […]

êrens op die wieke van ergens waai vreemde winde na nêrens êrens het ek jou dan verloor woon jy dalk nog ergens naby wat een ernstige saak was lê nou êrens in ergens se kas woorde van êrens maak weer sin in ergens ©Teárlach (om met twee woorde bal te speel: het ek êrens die […]

uit newels van sy verlede klink dawerend die akkoorde van storm en drang in aand gesang soos knetterende vuur vertolk in sy laaste uur die oneindige soek na êrens in die wêreld se nêrens in sy brein blits weerlig van boodskappe swak belig liefdes verklaring lank verlore geluk hom nooit beskore emosie van sy hede […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed