deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Gelouterde genade lastigheid van waarheid 20 Desember 2023 439 gesien 0 Komentare 0hou van saggies Here Ek hoor wat jy vra kind om sag heen te gaan soos jou lewensmaat so saggies en tevrede moet nooit oor my treur dink liewer aan die mooi daardie wonderlike tye van geluk en vreugde sluit nou jou oë kind die dag is haas verby net skemer is nog hier dan kom heerlike rus in My arms sal jy wees Ek dra jou oor die drempel tot in My ewige tempel waar geen lyding is nie ©Teãrlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende