deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: vergewe Pelgrimstog 11 Desember 2023 563 gesien 0 Komentare 0hou van ergens êrens op die wieke van ergens waai vreemde winde na nêrens êrens het ek jou dan verloor woon jy dalk nog ergens naby wat een ernstige saak was lê nou êrens in ergens se kas woorde van êrens maak weer sin in ergens ©Teárlach (om met twee woorde bal te speel: het ek êrens die kluts kwyt geraak?) Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende